Inkopies
-
Só lei winkels jou aan neus
Suid-Afrikaanse huishoudings tel elke rand, maar die kleinhandelaars wat om hul geld meeding, beskik oor ’n gedugte voordeel: Hulle verstaan…
Brekende Nuus
-
Iran se Rewolusionêre Wag sê dat ’n nuwe ‘verbode sone’ buite die Straat van Hormoes dele van die Golf van Oman en gebiede verder sal insluit, en het bygevoeg dat die presiese koördinate later bekend gemaak sal word
-
Ian Cameron, DA-LP en voorsitter van die portefeuljekomitee vir polisie, het ’n strafsaak geopen nadat ’n hond ernstig beseer by ’n dierehospitaal van die SAPD aangetref is
-
Die Serwiese president, Aleksandar Vučić, het vandag die parlement ontbind en ’n vervroegde parlementsverkiesing vir 25 Oktober aangekondig, een van die vernaamste eise van die land se langdurige protesbeweging
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
