iran
-
Dag 11 van Midde-Ooste-konflik: Ergste aanvalle op Iran nóg
Israel en Amerika het die grootste bomaanval-operasie op Iran gerig sedert die oorlog begin het. Terwyl die bomme op Tehran…
-
KOP: Basta, vrede! Midde-Ooste-konflik vererger
Israel het Maandag opnuut hul aanvalle op Iran en Libanon voortgesit. In ’n verklaring het die Israeliese weermag missiele op…
-
Iran-konflik: Ajatolla se seun vat oor
Iran het Maandag Mojtaba Chamenei aangewys om sy oorlede pa, ajatolla Ali Chamenei, as opperleier te vervang. Dié leierskapsbesluit, meen…
-
Koeweit-lughawe, Bahrein-ontsoutingsaanleg getref terwyl Iran sy Golf-aanvalle voortsit
Iran het Sondag Golf-infrastruktuur geteiken, brandstoftenks by Koeweit se internasionale lughawe getref en ’n ontsoutingsaanleg in Bahrein beskadig terwyl Tehran…
-
Zille wil padgate ‘binne 72 uur’ vul – en nog naweeknuus
Helen Zille maak haar verkiesingsbesloftes vir Johannesburg bekend terwyl die O.R. Tambo-lughawe en dele van Johanneburg sonder water gesit het.…
-
Oorlog in Midde-Ooste woed voort, g’n einde in sig
Grootskaale aanvalle het Saterdagnag en vroeg Sondagoggend in die Iranse konflik voortgeduur met Amerika en Israel wat hul aanvalle op…
Brekende Nuus
-
Kry die nuwe uitgawe van Die Papier: Dis nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
8 buitelandse burgers is vroeg Vrydagoggend in die weste van Hongarye dood in 2 verkeersongelukke waarby ’n vragmotor en ’n minibus uit Moldowa betrokke was
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-kanaal
-
18-jarige tienermeisie beseer in skietvoorval, Midland (Texas), verdagte slaan voet in die wind
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie





