Jacobsbaai

Brekende Nuus

  • 5 pasiënte is met vuurwapens beroof en uit ’n pasiëntvervoervoertuig gedwing voordat ’n gewapende man daarmee weggejaag het tydens ’n gewaagde kaping in Moretele, met die voorval wat kort ná 20:30 gisteraand in die dorp Tladistad naby Makapanstad plaasgevind het

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer

  • Menslike oorskot is gevind in die Krugerwildtuin se Mestel-dam ná ’n soektog na vermeende onwettige vissermanne

  • Die afrigter Swys de Bruin het glo uit sy pos as hoofafrigter van die Springbok-vrouespan bedank en sal nie by Saterdag se wedstryd teen die Swart Varings betrokke wees nie

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos