james burrows
-
Geliefde regisseur van ikoniese TV-reekse oorlede
Die Amerikaanse regisseur en televisie-skepper James Burrows, wat bekend was vir sy werk agter die skerms van gewilde komedies soos…
Brekende Nuus
-
Nederland sal nie aan volgende jaar se Eurovision-liedjieskompetisie deelneem nie, het die land se openbare uitsaaier aangekondig en gesê die geleentheid kan weens verdeeldheid oor die oorlog in Gasa nie langer as neutraal beskou word nie
-
Die DA het die ANC se verkiesingsmanifes wat dié party die naweek bekendgestel het as ‘onwaarskynlik en ongeloofwaardig’ bestempel en gesê die ANC kan nie vertrou word om die probleme op te los wat die party volgens die DA self veroorsaak het nie
-
Iran se departement van buitelandse sake het lande gewaarsku dat daar ‘gevolge’ sal wees indien hulle by die VSA se veldtog van ekonomiese druk teen die Islamitiese republiek aansluit
-
Bok-breier Rassie Erasmus: ‘ ’n Mens kon die teleurstelling op almal se gesigte sien ná Saterdag se wedstryd, en ons weet wat ons moet doen om hierdie week sterk terug te bons. Hoewel ons deeglik bewus is van die uitdagende taak wat voorlê, het ons hergroepeer en die aspekte van ons spel geïdentifiseer wat ons moet verbeter’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
