Joggie Jansen

Brekende Nuus

  • Stefan Joel Govindraju, wat van bedrog verdink word, is deur gespesialiseerde handelsmisdaadhof, wat in die Palm Ridge-landdroshof sitting hou, op borgtog van R200 000 vrygelaat, ná hy Vrydag by O.R. Tambo-lughawe in hegtenis geneem is nadat hy van ’n oorsese reis teruggekeer het

  • Die Verenigde Arabiese Emirate het ’n Iranse hommeltuigaanval, wat oor sy territoriale waters onderskep is, veroordeel en dit as ’n ‘gevaarlike eskalasie’ bestempel ná weke van relatiewe kalmte in die streek

  • Die KI-kletsbot ChatGPT en aanlyn platforms Reddit en Roblox sal aan strenger veiligheidsreëls moet voldoen nadat die Europese Unie hulle by ’n lys van digitale dienste gevoeg het wat aan groter regulatoriese ondersoek onderwerp sal word

  • Greatest Rivalry: Beseerde Damian Willemse mis 3de Bok-toets, Cheslin Kolbe sal Saterdag in die no. 15-trui uitdraf

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos