Johan Liebenberg

Brekende Nuus

  • ’n Senior raadgewer van Recep Tayyip Erdogan het gesê die Turkse leier sal hom weer verkiesbaar stel tydens ’n vervroegde verkiesing wat na verwagting in April 2028 gehou sal word

  • Lede van die VN se kernwaghond het hul kommer uitgespreek oor toenemende kernaktiwiteit in Noord-Korea, insluitend ’n onlangs aangemelde ‘langtermynplan om die nasionale kernmag te versterk’

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer  

  • Die konstitusionele hof het die Wet op Openbare Verkrygings van 2024 ongrondwetlik verklaar en ongeldig gemaak ná regsgedinge wat deur die Wes-Kaapse Regering en die vakbond Solidariteit ingestel is, met die wet wat daarop gemik was om eenvormige reëls daar te stel vir hoe regeringsinstellings, provinsies en munisipaliteite openbare geld aan goedere en dienste bestee

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos