Kameeldrift-Oos
-
Kameeldrift-Oos steier onder misdaad
Kameeldrift-Oos, noordoos van Pretoria, beleef ’n ernstige krisis weens onwettige grondbesetting. “Hierdie informele nedersettings is soos kankerkolle in ons gebied,”…
Brekende Nuus
-
’n Meksikaanse senator, Enrique Inzunza, wat saam met 9 ander mede-beskuldigdes deur die VSA gesoek word op aanklagte van dwelmhandel, sê hy sal ‘nooit’ ’n staatsgetuie of beskermde getuie vir die Amerikaners word in dié ongekende saak nie
-
Die vonnisoplegging van die veroordeelde reeksmoordenaar Nomia Rosemary Ndlovu en haar mede-beskuldigde, die voormalige polisiebeampte Nomsa Mudau, is vanoggend in die streekhof in Kempton Park tot 15 September uitgestel
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die Parlement se Artikel 89-staatsaanklagkomitee vergader na verwagting vandag om belangrike kwessies te bespreek, insluitend die oorweging van regsadvies oor pres. Cyril Ramaphosa se beswaar teen die aanbeveling dat adv. Thandazani Madonsela as getuienisaanvoerder vir die proses aangestel word
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
