Keir Starmer
-
Andy Burnham word amptelik nuwe Britse eerste minister ná ontmoeting met koning Charles
Andy Burnham het vandag die nuwe Britse eerste minister geword nadat hy koning Charles III by Buckingham-paleis ontmoet het en…
-
10 jaar later: Hoe Brexit sleutelkwessies beïnvloed het
Dinsdag is dit 10 jaar sedert die VK vir Brexit gestem het, wat die land se politiek omvergewerp het en…
-
7 eerste ministers in 10 jaar, maar 18-jarige Larry steel die kollig
Brittanje sal vanjaar sy sewende eerste minister in ’n dekade hê nadat die Arbeidersparty-leier, Keir Starmer, Maandag deur sy eie…
-
Vandag in die nuus
Plaaslik Hier is die hoofnuus wat Maandag, 22 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in…
-
Britse premier sê hy ‘sal nie swig’ voor Trump se Midde-Ooste-oorlogsdreigemente
Die Britse eerste minister, Keir Starmer, het Woensdag gesê hy sal nie “swig” onder druk om by die Iran-oorlog aan…
Brekende Nuus
-
Bosnië se minister van buitelandse sake, Elmedin Konaković, het 2 Serwiese diplomate beveel om die land te verlaat nadat verskeie amptenare van Belgrado die begrafnis van die oorlogsmisdadiger Ratko Mladić in die Serwiese hoofstad bygewoon het
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
12 lande, waaronder Brittanje, Kanada en Frankryk, het aangekondig dat hulle sanksies op handel met Israeliese nedersettings in die Wesoewer gaan instel ná ’n toename in aanvalle deur Israeliese setlaars op Palestynse dorpe in dié besette gebied
-
NG Kerk-predikant en skrywer Johann Symington, wat ook die redakteur van die Kerkbode en LIG-tydskrif was, is in die ouderdom van 78 oorlede
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



