Kenhardt
-
2 in hegtenis ná hoëspoedjaagtog wat met dwelmvonds in Kenhardt verband hou
Polisie in die Noord-Kaap het twee verdagtes in hegtenis geneem en vermoedelike tik ter waarde van R50 000 gekonfiskeer ná…
-
Hof beveel boer moet onmiddellik toegang tot plase kry ná hy ‘uitgesluit’ is
’n Boer van die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap het in die hooggeregshof in Kimberley geseëvier nadat sy aansoek geslaag het…
Brekende Nuus
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 2de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Bemiddelaar Pakistan het volgehou dat onderhandelinge tussen Iran en die VSA steeds voortduur, ondanks ’n swaar golf lugaanvalle wat Washington teen Iran uitgevoer het in vergelding vir nuwe aanvalle op Jordanië
-
Friedrich Merz, Duitse bondskanselier het in ’n plasing op X gesê ’n vermeende Russiese missiel wat in Oos-Pole neergestort het, ‘Rusland se roekeloosheid en bereidwilligheid om die konflik te laat eskaleer’, bewys
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie

