Kenton Melville
Brekende Nuus
-
Die VSA het vir ’n 3de opeenvolgende nag lugaanvalle op Iran uitgevoer terwyl pres. Donald Trump beplan om vandag weer ’n blokkade op Iranse hawens in te stel en ’n heffing van 20% op vragvervoer deur die strategiese Straat van Hormoes oorweeg
-
Britse owerhede het bevestig dat drie slagoffers in die Ndodana Tshuma-moordsaak in Bedfordshire met ’n voorwerp doodgeslaan is
-
Die saak teen Feroz Khan, adjunkhoof van misdaadintelligensie, en die Gautengse hoof van die Valke, Ebrahim Kadwa, sal na verwagting weer in die landdroshof in Kempton Park voorkom
-
o. 20-Wêreldkampioenskap: Junior Bokke deur na eindstryd teen Frankryk ná hulle Engeland 53-37 klop
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie