Kimi Antonelli
-
F1: Russell ruk paalposisie uit Antonelli se hande in Kanada
George Russell het Saterdag ’n groot sielkundige oorwinning oor sy kampioenskap-voorloper en spanmaat Kimi Antonelli behaal deur paalposisie vir Sondag…
-
F1-supersensasie Kimi Antonelli maak wéér geskiedenis met Miami-GP-wen
Tiener Kimi Antonelli het sy voorsprong in die F1-seisoen vergroot met ’n historiese oorwinning vir Mercedes by die Miami-GP Sondagaand…
-
F1: Antonelli sal 1ste wegspring in Miami, maar wegspringtyd vroeër weens reënstorms
Die F1-voorloper vir hierdie seisoen, Mercedes se Kimi Antonelli, het Saterdag seker gemaak dat hy eerste in die Miami Grand…
-
Antonelli (19) skryf F1-geskiedenis met eerste GP-oorwinning in Shanghai
Die 19-jarige Italianer Kimi Antonelli was reeds die jongste renjaer om in eerste posisie weg te spring in F1-geskiedenis, maar…
-
Mercedes-spanmaats George Russell en Kimi Antonelli oorheers 1ste GP van die seisoen
Mercedes-spanmaats George Russell en Kimi Antonelli oorheers 1ste GP van die seisoen Daar was baie vrae rondom vanjaar se F1-seisoen,…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
’n Aanval op ’n kroeg het 3 mense dood gelaat in die jongste oplewing van geweld in Kameroen se geteisterde Engelssprekende weste
-
Die polisie het die aantal vroue wie se sterftes in Ekurhuleni amptelik ondersoek word, tot 7 verhoog, dit volg op die bevestiging dat ’n vrou wie se liggaam op 7 September in ’n rivier in Clayville gevind is, by die breër ondersoek ingesluit sal word
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




