koevoete

Brekende Nuus

  • Eskom en owerhede vir kernveiligheid stel publiek gerus ná berigte oor verhoogde vlakke van radioaktiwiteit tydens instandhoudingswerk by Koeberg-kernkragstasie, bevestig daar was geen stralingslekkasie nie

  • KZN-padverkeersinspektoraat (RTI) het 11 vragmotors tydens #NenzaniLaEzweni-operasie in PMB geskut vanweë verskeie oortredings, vragmaatskappye is geteiken wat snags opereer om wetstoepassers te ontduik

  • Brasilië weier visums vir 2 Amerikaners (Riley M. Barnes, assistent-sekretaris, en Samuel Samson, adjunk-assistent-sekretaris) omdat hulle na bewering twyfel wou saai oor Brasilië se naderende verkiesing

  • Amerikaanse smaakmaker Sara Gilson (43) deur vervreemde man, Jeremiha ‘Shawn’ Duffey, doodgeskiet ná sy hom op TikTok daarvan beskuldig het dat hy ‘n pedofiel is

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie