Kosinflasie
-
Kosinflasie val, maar Suid-Afrikaners word steeds net al hoe armer
Konsinflasie val – maar jy moet meer opdok by die betaalpunt. Jy kners op jou tande wanneer jou petrolliggie begin…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Rusland het aangekondig dat dit die Duitse Konsulaat-generaal in Sint Petersburg gaan sluit as vergelding vir Berlyn se besluit om die Russiese konsulaat in Bonn en ’n Russiese kultuursentrum in Berlyn te sluit
-
4 verdagtes is die afgelope 24 uur regoor die Kaapse Vlakte op dwelmverwante aanklagte in hegtenis geneem, met ’n polisiewoordvoerder wat sê lede van Operasie Prosper het klopjagte in Nyanga, Elsiesrivier, Bellville en Kraaifontein uitgevoer
-
Die eggenoot van die Tanzaniese president, Samia Suluhu Hassan, is vandag oorlede terwyl hy behandeling in ’n hospitaal op Zanzibar ontvang het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
