Kosskrywer
-
Isabella Niehaus: ‘As jy nie probeer nie, gaan jy nie weet nie’
Isabella Niehaus was 23 jaar lank ’n mode- en skoonheidsredakteur voordat die kosgogga haar gebyt het. Deesdae bevind sy haar…
Brekende Nuus
-
Die splinternuwe episode van Die Papier Praat is nou op ons YouTube-kanaal (@DiePapierPraat) beskikbaar
-
Spaanse owerhede sê dit sal dae neem om ’n groot veldbrand in die noordooste van die land onder beheer te bring nadat meer as 4 500 hektaar reeds afgebrand het, terwyl meer as 400 brandbestryders en weermaglede die vlamme in die Aragón-streek bestry
-
Jemen se Houthi-rebelle het gewaarsku dat hulle Saoedi-Arabië se oliefasiliteite en ander infrastruktuur sal teiken indien die konflik tussen die twee partye verder toeneem
-
Italië se hoofafrigter, Gonzalo Quesada, is deur Wêreldrugby vir twee wedstryde geskors ná sy span se nederlaag teen die All Blacks verlede Saterdag, toe Quesada nie net die skeidsregter gekritiseer het nie, maar ook die skedulering van die Nasieskampioenskap
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
