Leon Black

Brekende Nuus

  • #30Junie ’n Groep het begin vorm in Uitbreiding 6 van Schweizer-Reneke (Noordwes) en dit lyk of hulle moontlik in die rigting van die dorp beweeg

  • #30Junie Betogers tans besig om langs die M25 KwaMashu-snelweg te marsjeer in die rigting van die N2

  • #30Junie Kaapstad nog rustig, sowat 40 byeen in Bloekombos, klein groep op Grand Parade (in stad), poging tot plundering in Gugulethu – polisie en metro-polisie ingegryp

  • #30Junie Groot groep betogers staan tans op h/v Victoria- en Oosthuizenstraat, Germiston, polisie & sekuriteitsmaatskappye op die toneel

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie