Leon Schreiber
-
‘Die meeste het nie eens ’n paspoort nie’
Suid-Afrika het die afgelope jaar gesien hoe anti-immigrante-aksiegroepe soos March and March en Operation Dudula in beswaar teen onwettige immigrante…
-
Binnelandse sake gaan 301 bykomende immigrasiebeamptes aanstel
Die departement van binnelandse sake gaan 301 bykomende immigrasiebeamptes werf, wat Suid-Afrika se kapasiteit vir immigrasiehandhawing met 35% sal verhoog.…
-
Nóg 2 mense in hegtenis geneem, altesaam 6 vas in Mei vir korrupsie en bedrog by binnelandse sake
Die departement van binnelandse sake het nog twee mense in hegtenis geneem in verband met ondersoeke na korrupsie en bedrog,…
Brekende Nuus
-
Jongste verhoor oor dood van Argentynse sokkerlegende Diego Maradona opgeskort ná bewerings dat niertoetsuitslae wat aan hof voorgelê is, eintlik van sy pa afkomstig was
-
Dean Macpherson, minister van openbare werke en infrastruktuur, vra vir strafregtelike klagtes waar bourampe deur nalatigheid veroorsaak is
-
Agt mense is dood nadat gehuurde Cessna 441 Donderdag by ’n afgeleë militêre radarstasie in die weste van Alaska neergestort het
-
Japan het Vrydag man wat skuldig bevind is aan brandstigtingsaanval op speletjies-arkade in Osaka in 2009 waartydens vyf gesterf het, gehang
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


