lesersfoto
-
Lesersfoto van die dag: Sonsondergang en sonneblomme by Secunda
Leser Altus Pretorius het hierdie foto’s in die Secunda geneem.
-
Lesersfoto van die dag: Karoo-kiekies
Leser Jan-Hendrik Swiegers het hierdie foto’s in die Karoo geneem.
-
Lesersfoto van die dag: Kom kry vir jou vis in Houtbaai
Leser Cobus Germishuys het hierdie foto ingestuur van ’n rob was ’n stukkie Paasfees-vis in Houtbaai geniet.
-
Lesersfoto van die dag: Stellenbosch se strate
Leser Cobus Germishuys het hierdie blomme in Birdstraat, Stellenbosch, vasgevang.
-
Lesersfoto van die dag: Sonsopkoms in Plettenbergbaai
Willem van der Post, van Featherbrook aan die Wesrand het hierdie sonsopkoms in Plettenbergbaai vasgevang.
-
Lesersfoto uit Mauritius: Die Papier se koms word wyd gevier
Die Afrikaanse liedjieskrywer Francis Grobler hou tans vakansie by Club Med in La Plantation d’Albion, Mauritius. “Ek was so bly…
-
Lesersfoto: Sonsondergang in Limpopo
Alida Potgieter van die Leeupoort-vakansiedorp in Limpopo se Waterberg is een van die eerste lesers wat ’n lesersfoto ingestuur het:…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
’n Aanval op ’n kroeg het 3 mense dood gelaat in die jongste oplewing van geweld in Kameroen se geteisterde Engelssprekende weste
-
Die polisie het die aantal vroue wie se sterftes in Ekurhuleni amptelik ondersoek word, tot 7 verhoog, dit volg op die bevestiging dat ’n vrou wie se liggaam op 7 September in ’n rivier in Clayville gevind is, by die breër ondersoek ingesluit sal word
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos






