Lewis Hamilton

Brekende Nuus

  • Die Madlanga-kommissie sê dit is bewus van berigte oor genl.maj. Feroz Khan, geskorste adjunkhoof van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid, se gesondheid, maar het nog geen amptelike kennisgewing van sy regspan ontvang nie, hoewel hulle aangedui het dat ’n mediese verklaring binnekort voorsien sal word

  • Minstens een persoon is dood en sowat 15 ander word vermis ná ’n kitsvloed by die Grand Canyon, een van die gewildste toeristebestemmings in die VSA

  • Die Verenigde Arabiese Emirate het bewerings ontken dat Teheran ’n basis waar Amerikaanse personeel gehuisves word met missiele geteiken het, nadat dit aangekondig het dat ’n Iranse hommeltuig oor sy waters onderskep is

  • Die konstitusionele hof sal na verwagting uitspraak lewer oor aansoeke deur voormalige presidente Jacob Zuma en Thabo Mbeki, met dié 2 wat wil hê dat die afgetrede regter Sisi Khampepe as voorsitter van die WVK-sake verwyder moet word

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos