maatskaplike ontwikkeling

Brekende Nuus

  • Parlement se komitee wat die staat van beskuldiging teen pres. Cyril Ramaphosa moet aanvoer, is deur prokureurs aangeraai om sy dringende aansoek om ’n interdik teen te staan en hul werk om die Phala Phala-verslag te hersien, voort te sit

  • China sê dit verwelkom die nuus dat die VSA en Iran ’n ooreenkoms onderteken het om die oorlog in die Midde-Ooste te beëindig en het beide partye aangemoedig om hul samewerking voort te sit tydens ’n tweede ronde onderhandelinge

  • ’n 69-jarige gas van Kanada is gisteraand noodlottig gewond by ’n braai-piekniekarea wat deur ’n konsessiehouer bedryf word naby Phabenihek in die Krugerwildtuin, ná ’n private gids glo per ongeluk ’n vuurwapen laat afgaan het

  • PA-leier Gayton McKenzie het sy ondersteuners gewaarsku om nie aan beplande proteste teen ongedokumenteerde buitelanders, met spanning wat nou kookpunt bereik het nadat die polisie met Malawiese immigrante gebots het wat gewag het om na hul tuisland terug te keer

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie