Malmesbury

Brekende Nuus

  • Die beweerde misdaadbaas Vusimuzi ‘Cat’ Matlala se lot sal hierdie week bepaal word wanneer hy vandag weer in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pta verskyn ná die hof sy pleitooreenkoms verwerp het en ’n vonnis voorgestel het waar hy 12 jaar tronkstraf sal uitdien

  • Die Jordaanse weermag sê dit het 4 Iranse missiele bo die land afgeskiet wat, volgens Teheran, as vergelding vir Amerikaanse lugaanvalle bedoel was

  • Meer as 53 000 buitelandse burgers is tot op hede verwerk in proses van deportasie en repatriasie na lande van herkoms

  • Die amptelike datum vir Israel se verkiesing is op 27 Oktober vasgestel

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie