Mel die Storieverteller
-
Ystervrou Mel vertel wat haar laat tik(tok)
Mel die Storieverteller het onlangs die gesogte prys as Smaakmaker van die Jaar gewen en is ook aangewys as Tiktokker…
Brekende Nuus
-
Wêreldbeker-sokkertoernooi: Engeland val 1-2 vas teen Argentinië ná hulle byna die hele halfeindstryd voorloop
-
Die Stad Johannesburg het begin om onwettige strukture rondom Marble Towers in die middestad te sloop ná ‘n bevel van die Suid-Gautengse hooggeregshof, wat deel vorm van die stad se breër veldtog om orde te herstel en veiligheid in die middestad te verbeter
-
10 Ethiopiërs het vermoedelik verdrink nadat ’n kano met immigrante omgeslaan het tydens ’n poging om die Zambezirivier onwettig van Zambië na Botswana oor te steek
-
Die Openbare Beleggingskorporasie stel hoof- finansiële beampte, Batandwa Damoyi, as waarnemende uitvoerende hoof aangestel ná die skorsing van uitvoerende hoof Patrick Dlamini
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
