Mel en Peet Viljoen

Brekende Nuus

  • Frankryk het verlede maand tydens ’n rekordhittegolf 5 764 meer sterftes as gewoonlik aangeteken, het gesondheidsowerhede gesê

  • VSA-pres. Donald Trump het belowe dat sy land Iran se burgerlike infrastruktuur sal bombardeer elke keer wanneer Teheran op skepe in die strategiese Straat van Hormoes aanvalle loods

  • Pakistan het die VSA versoek om ’n wisselkoersstabiliseringsfasiliteit van $10 miljard (sowat R177 miljard) te betaal ná die land ’n bemiddelingsrol in gesprekke met Iran gespeel het, wat, indien dit goedgekeur word, ’n broodnodige finansiële reddingsboei vir hul kwesbare ekonomie kan wees

  • ’n Franse professionele modelwerwer, wat vir meer as ’n dekade gereël het dat die oorlede seksoortreder Jeffrey Epstein verskeie modelle ontmoet, is Maandag dood in sy huis naby Parys aangetref

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie