MKP
-
Hofaansoek deur geskorsde MK-partylede van die hofrol geskrap
’n Dringende aansoek in die hooggeregshof deur twee geskorsde MK-partylede om hul verwydering tersyde te stel, is Dinsdag van die…
Brekende Nuus
-
VSA-vloot gaan dalk naam van vliegdekskip wat na Doris Miller vernoem sou word vir heldhaftige optrede tydens Pearl Harbor-aanval, te verander en dat dit glo na Trump vernoem gaan word
-
#OperationProsper Twee verdagtes (27 & 47 jaar oud) in Overcome Heights naby Muizenberg vasgetrek met 700 mandrax-tablette en 159 pakkies tik in hul besit, 3de verdagte in dieselfde straat met 226 mandrax-tablette en 60 pakkies tik betrap
-
Bitcoin het Vrydag met meer as 5% gestyg – vir 3de agtereenvolgende dag, aangevuur deur optimisme oor VSA-wetgewing oor kriptogeldeenhede en tesourie se onverwagse besluit om meer van sy eie effekte terug te koop
-
Vyf vermis, 19 beseer ná twee woonstelblokke in Thusis (Switserland) kort na middernag in vlamme uitgebars het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
