nasiesreeks
-
SA-hokkiespan bult hul spiere tydens Nasiestoernooi in Kaapstad
Vanjaar se internasionale toernooi vind by Hartleyvale naby Kaapstad plaas en dit duur tot Saterdag 20 Mei. Saterdag het SA…
Brekende Nuus
-
Irak het hul stemme by die gevoeg wat die Straat van Hormoes se heropening verwelkom het, ná Iran en die VSA ’n vredesooreenkoms bereik het
-
Oekraïne se poging om by die Europese Unie aan te sluit, sal na verwagting Maandag na die volgende fase beweeg ná ’n lang vertraging, wanneer ministers van buitelandse sake van die 27-lidlande formeel onderhandelinge met Oekraïne en die buurland Moldawië begin
-
Gemoedere het Maandag buite die Sherwood Hall-terrein in Durban opgevlam toe ’n woedende skare Malawiese burgers Ngizwe Mchunu, ’n aktivis wat hom bemoei met proteste teen ongedokumenteerde buitelanders, en lede van March and March gewaar het
-
’n Aardbewing wat die 6,2 op die Richterskaal gemeet het, het die suidelike kus van die Filippyne getref, ’n week nadat ’n dodelike aardbewing in dieselfde streek minstens 65 mense doodgemaak het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
