Nasionale park

Brekende Nuus

  • Ierland het bevestig dat hulle nie aan die liedjiewedstryd Eurovision in 2027 sal deelneem nie weens Gasa-verwante spanning en kommer

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer  

  • Indonesiese reddingswerkers het vandag amptelik die soektog na 8 mense, insluitend 5 joernaliste wat gestuur is om verslag te doen oor ’n vulkaniese uitbarsting, beëindig nadat hul snelboot byna 2 weke gelede in die waters tussen die eilande Java en Sumatra vermis geraak het

  • ’n Senior raadgewer van Recep Tayyip Erdogan het gesê die Turkse leier sal hom weer verkiesbaar stel tydens ’n vervroegde verkiesing wat na verwagting in April 2028 gehou sal word

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos