New York
-
Torres-triomf gee Spanje hul 2de Wêreldbeker-titel in 106de minuut
Spanje het Sondagaand hul tweede Wêreldbeker-titel in New York verower met ’n taai 1-0-oorwinning oor Argentinië, nadat Ferran Torres in…
Brekende Nuus
-
Meer as 10 000 toeriste het kampeerterreine en ander vakansieverblyf in suidwes-Frankryk ontruim, terwyl ’n veldbrand deur ‘n kusdennewoud gewoed het
-
Gareth Mnisi, hoof van finansies van die Tshwane-metro, is amptelik terug in sy pos nadat hy met ’n finale skriftelike waarskuwing gedissiplineer is
-
Rusland het die VSA gewaarsku teen ‘onaanvaarbare’ aksies om aan Oekraïne wapens te verskaf, het die Russiese departement van buitelandse sake in ’n verklaring gesê, ná Marco Rubio met hul minister van buitelandse sake in Manila ontmoet het
-
5 Thaise soldate is dood in ’n skiet- en bomaanval by ’n kontrolepunt in die land se opstandgeteisterde suide, een van die dodelikste voorvalle van sy soort in jare
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
