Nuus
-
Zille wil padgate ‘binne 72 uur’ vul – en nog naweeknuus
Helen Zille maak haar verkiesingsbesloftes vir Johannesburg bekend terwyl die O.R. Tambo-lughawe en dele van Johanneburg sonder water gesit het.…
-
Dís hoekom waterbeperkings soms kontraproduktief is
Waterbeperkings is ongerieflik, maar ironies genoeg is dit ook nie altyd so doeltreffend nie, meen wateringenieurs. Volgens die departement van…
-
Die historiese 1ste uitgawe van Die Papier is propvol nuus – kry joune vandag!
’n Direkteur-generaal wat politici vasvat, die jongste in die ANC- en DA-leierskapsages en nuus en ontledings oor die konflik in…
-
Dean Macpherson dalk ministerpos kwyt indien John Steenhuisen waai
Dean Macpherson sal moontlik sy pos as minister van openbare werke en infrastruktuur kwyt wees ná die DA se federale…
-
Sinkgat sluk pad in ná groot pyp in Brackenfell bars
Inwoners in Arauna, ’n woonbuurt in Brackenfell kon hul oë nie glo nie toe hulle Donderdagoggend verlede week wakker word,…
Brekende Nuus
-
Kry die nuwe uitgawe van Die Papier: Dis nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
8 buitelandse burgers is vroeg Vrydagoggend in die weste van Hongarye dood in 2 verkeersongelukke waarby ’n vragmotor en ’n minibus uit Moldowa betrokke was
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-kanaal
-
18-jarige tienermeisie beseer in skietvoorval, Midland (Texas), verdagte slaan voet in die wind
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie




