Onafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-Afrika
-
Slenternuus het geen plek in volgende plaaslike verkiesings nie
Altans, dit is waarop die Onafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-Afrika (OVK) sê hy beplan om streng op te tree in die…
Brekende Nuus
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 2de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Bemiddelaar Pakistan het volgehou dat onderhandelinge tussen Iran en die VSA steeds voortduur, ondanks ’n swaar golf lugaanvalle wat Washington teen Iran uitgevoer het in vergelding vir nuwe aanvalle op Jordanië
-
Friedrich Merz, Duitse bondskanselier het in ’n plasing op X gesê ’n vermeende Russiese missiel wat in Oos-Pole neergestort het, ‘Rusland se roekeloosheid en bereidwilligheid om die konflik te laat eskaleer’, bewys
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
