Onwettige sigarette
Brekende Nuus
-
Die MK-party wil hê die Idac-hoof, Andrea Johnson, moet haar optrede aan die Parlement verduidelik ná bewerings verlede week by die Madlanga-kommissie gemaak is dat sy inligting uit ’n saakdossier met Feroz Khan, adjunkhoof van misdaadintelligensie, gedeel het oor ’n aanrandingsklag teen hom
-
’n Amerikaanse Ebola-pasiënt het in Duitsland aangekom vir behandeling, enkele weke nadat nog ’n Amerikaner wat met Ebola besmet is, daar behandel is
-
De Beers beplan om produksie by die Venetia-diamantmyn vir 2 jaar op te skort weens swak diamantpryse, ’n myn wat sowat 40% van SA se diamantproduksie lewer en bied werk aan ongeveer 3 500 mense
-
Die Kremlin het ’n beraad in Parys tussen Oekraïne se president, Wolodimir Zelenski, en sleutellande van die sogenaamde ‘koalisie van gewilliges’ afgemaak as ’n byeenkoms van leiers wat ‘nie vrede wil hê nie’, terwyl Moskou gesê het hy sal die verrigtinge ‘fyn dophou’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie