Oorstroom

Brekende Nuus

  • O-20 Wêrelbekerkampioenskap: Daar kan nie vir ‘n beter begin gevra word nie want die jong Bokke het ‘n kriekettelling teen Uruguay aangeteken deur hulle met 104-7 die loef af te steek

  • George North sluit sy rugbyloopbaan met twee drieë af, maar dit was nie genoeg om die Barbarians deur die drif te trek nie. Wallis seëvier 33-31

  • Vincent Koch teken drie aan vir Barbarians, rustydtelling 5-14 in Wallis se guns

  • Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie