Oscar Piastri

Brekende Nuus

  • Brandstigter Mick Philpott (69) wat vonnis van 14 jaar uitdien ná hy huis in Derby (VK), in 2012 aan brand gesteek het waarin 6 van sy 17 kinders omgekom het, doen nou aansoek om vrylating

  • Verdagte in Berlyn Pride-aanval, Abdul Ballout (21), deur polisie doodgeskiet toe hy hulle in Spandau (Berlyn) met mes bestorm het

  • Iran waarsku oor “onvoorsiene” gevolge ná Oekraïne se aanval op skip in Kaspiese See

  • Die regering gaan optrede teen onwettige immigrasie en verwante misdadige bedrywighede opskerp, meer as 68 000 buitelandse burgers is sedert Junie vir repatriasie verwerk

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie