Oudit
-
Geen skoon oudits vir metros terwyl inwoners meer betaal vir munisipale mislukking
Nie ’n enkele metropolitaanse munisipaliteit het ’n skoon oudit in die 2024/25-boekjaar behaal nie, ten spyte daarvan dat metros 54%…
-
SA se oudituitslae: R42,6 miljard se onreëlmatige uitgawes én R1,42 miljard vermors
Die ouditeur-generaal van Suid-Afrika, Tsakani Maluleke, se oudituitslae vir die 2024-2025 boekjaar is vandag bekendgemaak. Die verslag toon ’n skokkende…
Brekende Nuus
-
Inwoners van Mabopane, noordwes van Pretoria, het die strate ingevaar om teen ongedokumenteerde buitelanders te betoog
-
Die DA, onderleiding van Geordin Hill-Lewis en Helen Zille, sal môre verskeie plekke in Johannesburg besoek wat die ‘ernstige gevolge van langdurige diensleweringsmislukkings en wanadministrasie’ uitbeeld en met inwoners in gesprek tree en uiteensit hoe die DA dié stad se verval wil omkeer
-
Minstens 11 mense is dood en 19 beseer nadat ’n brand by ’n weeshuis in Algerië uitgebreek het
-
Die Jhb-hooggeregshof het die Stad Johannesburg en burgemeester Dada Morero tydelik verbied om strukture by Marble Towers in die middestad te sloop of daarmee in te meng, ná ’n dringende aansoek deur die gebou se eienaar, Goldenrod Group
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie

