Pacofs

Brekende Nuus

  • City Power-sekuriteitsbeamptes het 2 buitelandse burgers (45 en 44 jaar oud) vasgetrek toe hulle glo betrap is terwyl hulle ’n transformator by Rivonia- en Chislehurtonweg in Sandhurst uitmekaar gehaal het

  • Nancy Kissinger (92), vrou van ontslape voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake, Henry Kissinger, is glo Donderdag in South Kent, Connecticut, oorlede

  • Mandla Matiwane en Mandla Tyololo, voormalige Knysna-raadslid & taxibaas wat vrygespreek is van sameswering om ANC-raadslid Victor Molosi te laat vermoor, Donderdagaand doodgeskiet

  • Jongste verhoor oor dood van Argentynse sokkerlegende Diego Maradona opgeskort ná bewerings dat niertoetsuitslae wat aan hof voorgelê is, eintlik van sy pa afkomstig was

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos