Paul Roos Gimnasium
-
Maroen masjien tref vroeg en hou Boishaai af vir derby-oorwinning
Paul Roos Gymnasium het Saterdag ’n indrukwekkende vertoning gelewer om die Hoër Jongenskool Paarl (Boishaai) met 28-22 te klop in…
-
Paul Roos hou kop en maal Affies in vurige Stellenbosch-skolederby
Paul Roos Gimnasium Saterdag het ’n indrukwekkende 45-28 oorwinning oor die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) behaal in ’n aksiebelaaide skolerugbywedstryd…
-
Alle paaie lei na Stellies vir reuse skolederby; Affies, Paul Roos meet kragte
Dit is dalk nog vroeg in die seisoen, maar twee van Suid-Afrika se voorste skolespanne sal reeds môre sake teen…
-
Skolerugbyskok: Hoërskool Stellenberg klop Paarl Gim vir die 1ste keer in 28 jaar
Dis ’n rugbyskok só groot, ’n mens kan dit nog steeds nie glo nie. Dit is etlike dae later, en…
Brekende Nuus
-
Wêreldbeker-sokker: Engeland en Argentinië sal om 21:00 kragte meet in die halfeindstryd
-
Die Stad Johannesburg het begin om onwettige strukture rondom Marble Towers in die middestad te sloop ná ‘n bevel van die Suid-Gautengse hooggeregshof, wat deel vorm van die stad se breër veldtog om orde te herstel en veiligheid in die middestad te verbeter
-
10 Ethiopiërs het vermoedelik verdrink nadat ’n kano met immigrante omgeslaan het tydens ’n poging om die Zambezirivier onwettig van Zambië na Botswana oor te steek
-
Die Openbare Beleggingskorporasie stel hoof- finansiële beampte, Batandwa Damoyi, as waarnemende uitvoerende hoof aangestel ná die skorsing van uitvoerende hoof Patrick Dlamini
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie



