Petroljoggie
-
Kuilsrivier-petroljoggie help ma ná geboorte, droom van paramedikus wees
Vir baie mense sou dit traumaties wees om in die middel van die nag ’n vrou by ’n petrolstasie te…
Brekende Nuus
-
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco Rubio, sê dat ’n historiese ooreenkoms oor kernsamewerking met Saoedi-Arabië net tot ’n vreedsame, burgerlike kernprogram sal lei
-
SA se winterinisiasieseisoen was een van die dodelikste in onlangse jare, met die nasionale departement van samewerkende regering en tradisionele sake wat 43 sterftes bevestig het, met Mpumalanga en die Oos-Kaap wat die meeste sterftes aangeteken het
-
Die ANC in die Vrystaat het die burgemeester van Lejweleputswa, Phindiwe Maseko, geskors ná sy daarvan beskuldig is dat sy die party se kaderontplooiingsbevele verontagsaam het
-
Die saak teen Janitha van Reenen-Coetzee, wat van bedrog in die Emfuleni-munisipaliteit beskuldig word, is tot 13 Augustus uitgestel
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
