Phala Phala
-
Kommentaar: Kry ons ’n partytjiedanser as president, of gaan Cyril voor die parlement dans?
Suid-Afrika kan die naaste aan ’n Paul Mashatile-presidentskap as ooit wees met die Phala Phala-bom wat die konstitusionele hof vandag…
-
President Ramaphosa: Konstitusionele hof se uitspraak moet respekteer word
Ná die konstitusionele hof Vrydagoggend gesê het dat president Cyril Ramaphosa se hantering van ’n onafhanklike verslag oor die Phala Phala-saak…
-
Konstitusionele hof: Phala Phala-stemmery was ongeldig en ongrondwetlik
Die konstitusionele hof het parlement beveel om ’n vervolgingsondersoek teen president Cyril Ramaphosa te begin. Dít volg nadat hulle aanvoer…
Brekende Nuus
-
#GreatestRivalryToer Ten spyte van Bulle wat kliphard probeer het, kon hulle nie Kiwi-tsoenami stuit nie, maar eindtelling van 50-19 vertel nie volle storie van goeie werk by tye op veld nie
-
Derde aardbewing op een dag, dié keer 6.1, tref Sulawesi, Indonesië
-
#Curriebeker Airlink Pumas het die DHL Stormers XXIII behoorlik die loef afgesteek met 29-7 op die puntebord
-
Eminem se eksvrou, Kim Mathers, is weer agter tralies nadat haar borgtog teruggetrek is ná beweerde oortredings van die voorwaardes van haar vrylating
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


