Pretoria
-
FAK en Staatsteater sluit historiese ooreenkoms vir Afrikaanse teater
’n Historiese samewerkingsooreenkoms, gemik daarop om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut ’n prominente plek op die Staatsteater se groot…
-
Komberse en gemeenskapswarmte op pad na Pretoria se kwesbaarstes
Meer as 100 komberse is onlangs tydens ’n besonderse gemeenskapsinisiatief by die Voortrekkermonument ingesamel. Dié komberse is nou op pad…
-
Voormalige vroedvrou tot 23 jaar tronkstraf gevonnis vir wandade teen swanger vroue en die dood van ’n baba
Yolandé Maritz-Fouchee (48) van Murrayfield, Pretoria, is deur die hooggeregshof in Pretoria tot 23 jaar direkte tronkstraf gevonnis nadat sy…
Brekende Nuus
-
#CurrieBeker Griekwas het krane behoorlik oopgedraai teen Boland Kavaliers en met 48-17 seker gemaak hulle is nou heel bo-aan die punteleer – 1ste keer sedert 1998! Marco de Witt (Griekwas) ook aangewys as speler van die wedstryd
-
#MotoGP Marc Márquez het Sondag oorheersende oorwinning in die Aragon MotoGP behaal, met Pedro Acosta in die tweede plek en Marco Bezzecchi derde
-
SACP se sekretaris-generaal, Solly Mapaila, sê party het kandidaat-lyste by OVK ingedien, bygevoeg dat SACP nie drieparty-alliansie verlaat het nie
-
Grootskaalse reddingsoperasie aan die gang ná passasiersveerboot met 280 aan boord noord van Ciprus omgeslaan het kort nadat dit op pad na Turkye vertrek het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


