Regstreeks
-
#GreatestRivalry-reeks Volg al die aksie regstreeks hier!
Danksy Nova News kan jy elke vuurwarm oomblik van die wedstryd tussen die Springbokke en die All Blacks volg KLIEK…
Brekende Nuus
-
uMngeni-burgemeesterskandidaat, Chris Pappas, het sy manifes vir komende plaaslike regeringsverkiesings in Lidgetton bekendgestel en inwoners gevra om hul stemme aan hom toe te vertrou, soos hulle 5 jaar gelede gedoen het
-
Paris Hilton sê dat diagnose van #ADHD as volwassene haar gehelp het om uitdagings waarmee sy sedert haar kinderjare gesukkel het, asook die etikette wat volgens haar as kind aan haar toegeken is, beter te verstaan
-
2 gewapende mans het op EMS-lede losgebrand toe hul ambulans (met pasiënt) by Phumlani-tolplaza vanweë spykers in die pad tot stilstand moes kom, niemand tydens voorval beseer nie
-
#Proteas vs Zimbabwe in driehoekige T20I-reeks: Zim het 144/8 op telbord teen einde van eerste beurt
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
