Rietbok

Brekende Nuus

  • 6 mense is dood en nog 9 word vermis nadat grondverskuiwings in Oos-China, veroorsaak deur swaar reën ná tifoon Saudel, gebiede getref het

  • Ndodana Tshuma, wat in Brittanje gesoek word vir die moord op sy vrou en twee dogters, wil ’n pleitooreenkoms oor die onwettige besit van ’n vuurwapen in die Johannesburgse landdroshof bekom

  • Die teenwoordigheid van Serwiese amptenare by die begrafnis van die oorlogsmisdadiger Ratko Mladić, die sogenaamde ‘Butcher of Bosnia’, is ‘uiters betreurenswaardig’, het die EU-leiers Ursula von der Leyen en António Costa gesê

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos