Roof

Brekende Nuus

  • Die heel eerste episode van Die Papier Praat is nou op YouTube beskikbaar, besoek youtube.com/@DiePapierPraat om dit te kyk en in te teken op ons kanaal

  • Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar

  • Kabinetslede bevestig dat daar geen landwye stilstand of sluiting van die land oor kwessies en betogings oor ongedokumenteerde buitelanders sal wees nie

  • Fitch Ratings het SA se langtermynkredietgradering vir die 1ste keer in bykans 21 jaar opgradeer, met al 3 die groot kredietgraderingsagentskappe wat SA dus nou op BB- of Ba2-vlak het

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie