Ruimte
-
Artemis II-ruimtereis: Die verste wat mens al was
Die Kanadese ruimtevaarder Jenni Gibbons was Maandag in die hart van Nasa se beheerkamer in Houston, waar sy haar Artemis…
-
Wat ’n geskiedkundige Maan-dag! Ruimtetuig dring die Maan se ‘invloedsfeer’ binne
Die vier ruimtevaarders op die Artemis ll-reis het Maandag ’n massiewe tree nader gegee deur die Maan se ‘invloedsfeer’ binne…
Brekende Nuus
-
Die konstitusionele hof sal na verwagting uitspraak lewer oor aansoeke deur voormalige presidente Jacob Zuma en Thabo Mbeki, met dié 2 wat wil hê dat die afgetrede regter Sisi Khampepe as voorsitter van die WVK-sake verwyder moet word
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
#CurrieBeker Griekwas het krane behoorlik oopgedraai teen Boland Kavaliers en met 48-17 seker gemaak hulle is nou heel bo-aan die punteleer – 1ste keer sedert 1998! Marco de Witt (Griekwas) ook aangewys as speler van die wedstryd
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

