Rusland
Brekende Nuus
-
’n Groep betogers teen onwettige immigrasie het Woensdag besighede in Germiston geteiken en geëis om te verifieer of die ondernemings enige ongedokumenteerde immigrante in diens het, met polisie wat later ontbied moes word om die betogers uiteen te jaag
-
Victor Willis (74), hoofsanger van die disko-groep Village People, is oorlede, het sy eggenoot, Karen, op sosiale media aangekondig
-
Israel se minister van verdediging, Israel Katz, sê dat Israeliese magte in selfverklaarde ‘veiligheidsones’ in Libanon, Sirië en Gasa sal aanbly, sonder enige tydlyn vir onttrekking
-
Rusland het in Junie minder hommeltuie en missiele op Oekraïne afgevuur as die vorige maand, terwyl Kiëf sy eie vergeldingsaanvalle teen Rusland verskerp het, berig AFP
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie