SA A
-
SA ‘A’ klop Zimbabwe gemaklik in Gqeberha
Dit was soms ’n effens onsamehangende vertoning, soos verwag kan word van ’n nuwe kombinasie spelers, maar verskeie individuele hoogtepunte…
-
Tshituka-broers slaggereed om met SA A-span brawe Zimbabwiërs te laat les opsê
Emmanuel Tshituka sê dit is ’n groot eer om deel van die Springbok-opset te wees, iets wat hy en sy…
Brekende Nuus
-
Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, het belowe dat die polisie die saak om die baasbrein agter die fluitjieblaser Babita Deokaran se sluipmoord te vind, as ’n prioriteit hanteer en alles in die stryd werp om dit op te los
-
’n Afvaardiging van Japannese parlementslede het na China vertrek in ’n poging om betrekkinge te herstel ná opmerkings deur die Japannese 1ste minister, Sanae Takaichi, oor Taiwan wat Beijing ontstel het
-
Die veroordeelde pedofiel Iain Wares sal na verwagting vandag in die landdroshof in Wynberg vir voorvonnis-betoë verskyn, met die 86-jarige voormalige onderwyser wat voorheen skuldig bevind is aan die seksuele misbruik van ’n leerling by ’n Kaapstadse skool in die 1980’s
-
Greatest Rivalry: Agtsteman Francke Horn sal die Lions-span lei wat môreaand teen die All Blacks speel, met groot name soos Chris Smith, Henco van Wyk en Quan Horn wat in die agterlyn moet uitblink
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

