Scott Bessent
-
VSA wil Iran laat ‘verstik’
Lang rye het vandeesweek by petrolstasies in Teheran gevorm nadat Amerika nuwe sanksies aangekondig het wat daarop gemik is om…
Brekende Nuus
-
Iranse owerhede het ’n vragskip in beslag geneem nadat dit na bewering olie en olieslik in die Straat van Hormoes gestort het, ’n stap wat volg nadat beelde van die besoedeling gepubliseer is, waarop deskundige- en opruimingspanne na die toneel ontplooi is
-
Die Presidensie het bespiegeling oor adjunkpresident Paul Mashatile se gesondheidstoestand die hoof probeer bied nadat hy sedert middel Julie nie in die openbaar verskyn het nie, en gesê hy herstel goed nadat hy ’n geringe chirurgiese prosedure ondergaan het
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Genl.maj. Feroz Khan, geskorste adjunkhoof van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid, gaan glo die SAPD-bestuur hof toe sleep oor ’n dissiplinêre verhoor in sy afwesigheid
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
