Sean Phillips
-
Dr. Sean Phillips, DG van water en sanitasie: ‘Water en politici meng nie’
Politici moenie in beheer wees van watervoorsiening nie – dis ’n tegniese taak vir professionele ingenieurs, sê dr. Sean Phillips,…
Brekende Nuus
-
Die Griekse polisie ondersoek die omstandighede rondom die dood van ’n Britse vrou nadat haar liggaam vroeër vandeesmaand in ’n tas in Athene gevind is
-
Voormalige IDAC-hoof, Andrea Johnson, het die eenheid se besluit verdedig om die geskorste nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, te vervolg, met Masemola wat tereg staan op 4 aanklagte oor die oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur
-
Nooddienste in die Oos-Kaap is op die toneel van ’n noodlottige botsing op die N2 by Gamtoosheuwel waar 3 vragmotors en ’n ligte motorvoertuig betrokke was, terwyl die pad in albei rigtings gesluit is vir broodnodige reddingswerk
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 2de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
