seestraat van hormoes
Brekende Nuus
-
Voormalige MK-lid Nhlamulo Ndhlela het die bewerings wat tot sy skorsing gelei het, verwerp en gesê hy is doelbewus van die party se leierskap geïsoleer voordat dissiplinêre stappe teen hom en Duduzile Zuma-Sambudla ingestel is weens beweerde ernstige wangedrag en oortredings van interne reëls
-
Die departement van gesondheid sê daar is geen rede vir paniek oor mediaberigte dat Pepfar-befondsing van die VSA moontlik onttrek kan word nie, aangesien die departement reeds sedert die Amerikaanse buitelandse hulp in 2025 gestop het, ’n oorgangsplan implementeer om die impak daarvan te beperk
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die 3de uitsending van Die Papier Praat is nou op ons YouTube-blad beskikbaar
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie