Sewens
-
Dramatiese einde in Spanje! Blitsbokke verloor teen Australië in eindstryd
Die Blitsbokke se droomlopies in eindstryde is verby nadat hulle met 26-19 teen Australië verloor het in die Valladolid-sewestoernooi. Australië…
Brekende Nuus
-
Grootskaalse betogings het vanoggend in verskeie stede in Oekraïne uitgebreek ná die verwydering van die gewilde minister van verdediging, Mykhailo Fedorov
-
Mpumalanga-polisie het verdagtes in hegtenis geneem met onwettige sigarette ter waarde van bykans R2 miljoen
-
Inwoners van Mabopane, noordwes van Pretoria, het die strate ingevaar om teen ongedokumenteerde buitelanders te betoog
-
Die DA, onderleiding van Geordin Hill-Lewis en Helen Zille, sal môre verskeie plekke in Johannesburg besoek wat die ‘ernstige gevolge van langdurige diensleweringsmislukkings en wanadministrasie’ uitbeeld en met inwoners in gesprek tree en uiteensit hoe die DA dié stad se verval wil omkeer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
