Shabnim Ismael

Brekende Nuus

  • #30Junie Verhoogde druk op toegangspaaie na Mooirivier (KZN) verwag met aktiewe optog wat via die R103 na die dorp beweeg

  • #30Junie In Centurion (Pta) is die R55- en Olifantsfonteinweg-kruising tans gesluit weens protesoptrede, die betoging verloop tot dusver vreedsaam

  • #30Junie In Potch (NW) is protesaksie op pad na die munisipale kantore om memorandum te oorhandig, verkeervloei op N12 belemmer

  • #30Junie In KZN lei March and March-lede + Ladysmith Informal Businesses Association plaaslike inwoners deurMurchisonstraat, verkondig dat onwettige buitelandse burgers die land moet verlaat

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie