Sharpeville
-
Sharpeville-oorlewendes van 1960 dagvaar regering
Prokureurs wat oorlewendes en familielede van slagoffers verteenwoordig wat dood is toe apartheidspolisie op ’n betoging in Sharpeville losgebrand het,…
Brekende Nuus
-
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco Rubio, sal volgende week ’n besoek na Colombië, Ecuador en Peru onderneem, lande wie se leiers noue bande met president Donald Trump het, het sy departement bevestig
-
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het betogers van die Palestine Solidarity Campaign verbied om bewerings te maak wat Cape Union Mart, sy handelsmerke en voorsitter Philip Krawitz met Israel, volksmoord en die oorlog in Gasa verbind
-
Charles Leclerc was die vinnigste voor sy spanmaat, Lewis Hamilton, terwyl Ferrari ’n duidelike 1ste en 2de plek behaal het om Vrydag se oefensessie op tuisbodem tydens die Italiaanse Grand Prix te oorheers
-
Die moordsaak teen Julius Mkhwanazi, die geskorste adjunkhoof van die EMPD, en sy mede-beskuldiges, is tot 8 September uitgestel
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
