Skeidsregter
-
Legendariese krieketskeidsregter Marais Erasmus tree ná 26 jaar finaal uit
Ses-en-twintig jaar nadat Marais Erasmus as witjas op klubvlak begin aantree het, het hy Saterdag, 21 Maart, in sy heel…
Brekende Nuus
-
Voormalige minister van polisie, Nkosinathi Nhleko, het weens mediese redes nie voor die WVK-ondersoek verskyn nie en sy verskyning is tot ’n latere datum uitgestel
-
Die Oekraïense parlement het die uitvoerende hoof van die staatsolie- en gasmaatskappy Naftogaz, as eerste minister aangestel
-
Die saak teen ’n 35-jarige man wat in verband met die moord op die EFF se Tshwane-sekretaris, Monica Dube, in hegtenis geneem is, is tot volgende Donderdag uitgestel, ná hy vlugtig vandag in die Cullinan-landdroshof verskyn het
-
Die staat het die aanklagte teen 1 van die beskuldigdes, sakeman Etienne van der Walt, teruggetrek in die saak van die 2023-edelsteenroof in Killarney, waar edelstene ter waarde van R14,9 miljoen gesteel is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie

